<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">
Institutional Repository

Konsep volksmoeder soos dit in die Afrikaanse drama neerslag vind

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Jacobs, Martha Christina

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Abstract

The central problem in this dissertation entails how the concept volksmoeder (mother of the nation) gradually developed to secure a place in the Afrikaans drama. Chapter 1 determines the hypothesis of this dissertation. Chapter 2 focusses on the volksmoeder characteristics. The conclusion reached in Chapter 2 is that Maria in Langenhoven’s Die vrou van Suid-Afrika (1918) reveals similarities and contrasts with female characters in Dutch plays. Chapter 3 ascertains that characteristics of female personages as mothers of the nation determine their positions in patriarch/volksmoeder relationships in W.A. de Klerk’s Die jaar van die vuur-os (1952). Different types of volksmoeder appear in the above-mentioned farm play and in H.A. Fagan’s Ousus (1934). Chapters 4 and 5 identify how the present day volksmoeder in recent plaasdramas such as Deon Opperman’s Donkerland (1996), André P. Brink’s Die jogger (1997), Ek, Anna van Wyk (1986) and Die koggelaar (1988) by Pieter Fourie, indicate a further development in the concepts patriarch and volksmoeder. In the latter’s Koggelmanderman (2003) the man and woman are removed from the idea of gender.
Die sentrale probleem in die verhandeling behels hoe die konsep volksmoeder met verloop van tyd in die Afrikaanse drama neerslag gevind het. Hoofstuk 1 bepaal die hipoteses van die verhandeling. Hoofstuk 2 fokus op die kenmerke van die volksmoeder. Die gevolgtrekking in hoofstuk 2 is dat Maria in Langenhoven se Die vrou van Suid-Afrika (1918) ooreenstem en kontrasteer met Nederlandse vrouefigure. Hoofstuk 3 stel vas dat vrouefigure se kenmerke as volksmoeders hul posisie binne die patriarg/volksmoederverhouding in W.A. de Klerk se Die jaar van die vuur-os (1952) bepaal. Verskillende soorte volksmoeder -verskyn in bogenoemde plaasdrama en in H.A. Fagan se Ousus (1934). Hoofstukke 4 en 5 identifiseer hoe hedendaagse volksmoeders in nuwe plaasdramas, soos Deon Opperman se Donkerland (1996), Andre P. Brink se Die jogger (1997), Ek, Anna van Wyk (1986) en Die koggelaar (1988) van Pieter Fourie, verder binne die patriarg/volksmoederverhouding ontwikkel. In laasgenoemde se Koggelmanderman (2003) beweeg die man en vrou weg van die konsepte patriarg en volksmoeder.

Description

Citation

Jacobs, Martha Christina (2009) Konsep volksmoeder soos dit in die Afrikaanse drama neerslag vind, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2588>

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By