<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">
Institutional Repository

’n Selfontwikkelingsprogram vir predikante

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Cilliers, Frans

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Abstract

Selfontwikkeling en meer spesifiek selfaktualisering as voorvereiste vir die predikant se providensiële roeping en rol as helper word aangespreek, en gedefinieer as die proses waarin eie talente al meer ontdek en geóptimaliseer word, en waardeur die kwaliteit van sy hulpverlening verhoog. Spesifieke persoonlikheidskenmerke word bespreek, waama ’n selfontwikkelingsprogram ter stimulering en ’n metingsbattery ter evaluering hiervan by ’n groep predikante toegepas word. Die resultate dui op die beduidende toename in selfaktualiseringsgedrag ~ intrapersoonlik gekenmerk deur realisme in denke, buigsaamheid in die toepassing van waardes, emosionele sensitiwiteit, selfkennis, selfaanvaarding, interne lokus van kontrole, en interpersoonlik gekenmerk deur egtheid, respek, aanvaarding van die tweede persoon, empatie en konkreetheid in kommunikasie. Aanbevelings oor meer doelbewuste stimulering van selfaktualisering by die predikant in tersiêre sowel as voortgesette opleiding word geformuleer.

Description

Keywords

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By