<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">
Institutional Repository

Die verband tussen fisiese fiksheid en psigiese welsyn van die werknemer

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Blignaut, Linda Joyce

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Abstract

Al hoe meer organisasies in Suid-Afrika gaan tans deur 'n herstruktureringsfase wat meebring dat die totale werksmilieu verander. Die werknemer verkeer onder druk om aan die nuwe eise in die wereld van werk te voldoen. Druk om te presteer en werksuitset te !ewer mag disfunksionele stres en antler psigiese probleme meebring. Organisasies speel 'n belangrike rol in die dinamiese groeiproses van die individuele werknemer en raak toenemend bewus van die werknemer se fisiese en psigiese gesondheid. Talle organisasies het reeds korporatiewe gimnasiums opgerig en sommige bied subsidiering van lidmaatskap aan gesondheidsklubs aan hul werknemers. Sekere mediese skemas begin self gesondheidsplanne ontwerp met behulp van gesondheidsklubs om die gesondheid van die werknemer te bevorder.

Description

Citation

Blignaut, Linda Joyce (1998) Die verband tussen fisiese fiksheid en psigiese welsyn van die werknemer, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17356>

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By