<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">
Institutional Repository

Die Toepaslikheid van 'n Analitiese Model by die Keuse van 'n Leerstruktuur vir 'n Teksverwerkingstelsel

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Penzhorn, A.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Computer Society of South Africa (on behalf of SAICSIT)

Abstract

Die keuse van 'n geskikte leerorganisasie vir 'n rekenaarstelsel is nie altyd eenvoudig en voor die hand liggend nie. In die geval onder bespreking moet 'n geskikte leerorganisasie gekies word vir 'n teksverwerkingstelsel wat die gebruik van 'n intelligente eindpunt met sekondere stoorvermoe insluit Groot blokke teks kan na redigering per direkte koppeling na 'n minirekenaar gestuur word vir berging, paginering, formatering en latere berwinning. Die oogmerk is dus die keuse van 'n doeltreffende leerstruktuur vir die berging en verwerking van die teks op sekondere gebeue. Om die keuse te vergemaklik, is analitiese modelle ontwikkei o.a. deur Yao. Sy model word, met die oog op die toepaslikheid daarvan, bespreek

Description

Keywords

Citation

A. Penzhorn (1979) Die Toepaslikheid van 'n Analitiese Model by die Keuse van 'n Leerstruktuur vir 'n Teksverwerkingstelsel. Quaestiones Informaticae Vol 1 No 2, 1979

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By