<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">
Institutional Repository

Alternatiewe sieninge van man-wees

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Cloete, Gert Johannes

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Abstract

Sosiale diskoerse kan moontlik 'n bepalende invloed op 'n individu se manier van lewe he. Hierdie studie bring enersyds, deur van die narratiewe gespreksbenadering gebruik te maak, 'n aantal diskoerse na vore wat op vyf wit Afrikaanssprekende mans in die Ned Geref Gemeente Vereeniging-Oos se manier van lewe 'n invloed gehad het of nog het. Die diskoerse wat deur die studie navore gebring word is: (a) 'n man is as broodwinner die primere versorger in die gesin; (b) 'n man is doelgerig en op sukses gefokus; (c) 'n man is dominant en aggressief; (d) 'n man fokus nie op emosies en verhoudings nie en (e) 'n man verander nie maklik nie. Andersyds toon die studie ook dat mans ten spyte van die sosiale diskoerse wat moontlik 'n invloed op hul lewens kon he, self alternatiewe wyses van manwees kon ontwikkel en dus nie noodwendig dlenooreenkomstig die sosiale diskoerse hoef te leef nie.
Social discourses may have a decisive influence on an individual's way of life. By means of a narrative conversational approach, this study introduces a number of discourses that had or still have an influence on five white Afrikaans-speaking men in the Dutch Reformed Congregation Vereeniging-East. The discourses are: (a) a man is as breadwinner the primary provider for the family; (b) a man is goal~oriented and focused on success; (c) a man is dominant and aggressive; (d) a man does not value emotions and relationships and (e) a man does not change easily. On the other hand the study indicates that men are able to develop alternative ways of being men in spite of social discourses influencing them.

Description

Thesis in Afrikaans with summaries in Afrikaans and English.

Keywords

Citation

Cloete, Gert Johannes (2009) Alternatiewe sieninge van man-wees, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/953>

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By