<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">
Institutional Repository

Vrouepredikante in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika : 'n opdraande stryd

dc.contributor.authorOliver, Erna
dc.date.accessioned2011-07-06T05:13:24Z
dc.date.available2011-07-06T05:13:24Z
dc.date.issued2008
dc.descriptionPeer revieweden
dc.descriptionText in Afrikaans, with title and abstract in Afrikaans and Englishen
dc.description.abstractMore than 30 years have passed since the Nederduitsch Hervormde Church, the second largest of the three traditional Afrikaans-speaking sister churches, opened the door for women to become ministers. Statistics are used to determine the present situation of women in the church. The number of women ministers is still small and only a few women are full-time ministers. A questionnaire gave insight into the feelings of the women working in the church. Discrimination, tradition and assumptions still play an important role in the church and women work harder for less pay than their male colleagues. A paradigm shift is necessary to end the voicelessness of women and to enable all Christians to proclaim the gospel to a lost and fast changing world. Opsomming Meer as 30 jaar nadat die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika die predikantsamp vir vroue oopgestel het, lyk dit of daar steeds ’n stryd gevoer word ten opsigte van gelykheid tussen die geslagte in die predikantsberoep. Statistieke wys dat die getal vroueteoloë steeds baie klein is en dat daar min vroue is wat voltyds in die bediening staan. Vroueteoloë is om hulle menings gevra in ’n poging om die stilte oor die onderwerp te verbreek. Diskriminasie, tradisie Erna Oliver en aannames speel steeds ’n bepalende rol in vroueteoloë se werksomgewing. Vroue werk harder en vir minder geld as hulle manlike kollegas. ’n Paradigmaskuif is noodsaaklik sodat gelowiges bemagtig word om die evangelie ongehinderd aan ’n verlore en snel veranderende wêreld te bring.en
dc.description.abstractMeer as 30 jaar nadat die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika die predikantsamp vir vroue oopgestel het, lyk dit of daar steeds ’n stryd gevoer word ten opsigte van gelykheid tussen die geslagte in die predikantsberoep. Statistieke wys dat die getal vroueteoloë steeds baie klein is en dat daar min vroue is wat voltyds in die bediening staan. Vroueteoloë is om hulle menings gevra in ’n poging om die stilte oor die onderwerp te verbreek. Diskriminasie, tradisie en aannames speel steeds ’n bepalende rol in vroueteoloë se werksomgewing. Vroue werk harder en vir minder geld as hulle manlike kollegas. ’n Paradigmaskuif is noodsaaklik sodat gelowiges bemagtig word om die evangelie ongehinderd aan ’n verlore en snel veranderende wêreld te bring.af
dc.description.departmentResearch Institute for Theology and Religion
dc.format.extent1 online resource (22 pages)
dc.identifier.citationOliver, E. 2008,'Vrouepredikante in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika: 'n opdraande stryd', Studia Historiae Ecclesiasticae, vol. XXXIV, pp. 213-233.en
dc.identifier.issn1017-0499
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10500/4516
dc.language.isoafaf
dc.publisherChurch History Society of South Africaen
dc.subjectDutch Reformed Church
dc.subject.ddc230.0820968
dc.subject.lcshNederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
dc.subject.lcshWomen theologians - South Africa
dc.titleVrouepredikante in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika : 'n opdraande strydaf
dc.title.alternativeWomen theologians in the Nederduitsch Hervormde Church : an ongoing struggleen
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Oliver-SHEXXXIV-Supplement-April2008.pdf
Size:
121.82 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.04 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: