<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">
Institutional Repository

Ontwikkeling van deelnemende onderlinge sorg met pastors

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Louw, Dirk Albertus

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Abstract

The pastor‘s own well-being is essential in order to attend to the spiritual well-being of others. Therefor pastors need to be cared for. I have found in transgeneration, narrative as well as participation-action-research, convergent within a threefold approach, a workable tool for caring, with pastors. But then we actually need a paradigm shift from a therapeutic towards a participatory mutual care approach within an African context. The focus is placed on pastoral attitude rather than specialised theories and prescribed techniques. This pastoral attitude is to be found within friendship related to the Celtic anamchara relationship. Particitatory pastoral care is not knowledge or skills for therapeutic practices as such, but rather a self emptying on a participatory journey, seeking unique outcomes.
Die pastor se eie welstand is wesenlik ten einde ander tot geestelike welstand te kan begelei. Daarom het die pastor sorg nodig. Ek het in transgeneratief, narratief asook deelnemende-aksienavorsing, konvergerend binne 'n drieheidbenadering, werkbare gereedskap gevind vir sodanige sorg met pastors. 'n Paradigmaskuif vanaf 'n terapeutiese benadering na 'n deelnemende onderlinge sorg met pastors, veral met die oog op pastors binne die Afrika-konteks, is egter hier nodig. Die pastorale fokus verskuif vanaf gespesialiseerde teorieë en voorskriftelike tegnieke na 'n pastorale houding van deelneming. Hierdie pastorale houding lê ingebed in 'n bepaalde vriendskap soos ontleen aan die Keltiese anamchara-verhouding. Deelnemende pastoraat is nie die kennis en vaardigheid om ander sodanig terapeuties te lei nie, maar eerder om die self te ledig ten einde saam 'n pastorale reis te onderneem in die soeke na nuwe moontlikhede.

Description

Text in Afrikaans, abstracts in Afrikaans and English

Citation

Louw, Dirk Albertus (2011) Die ontwikkeling van deelnemende onderlinge sorg met pastors, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/5846>

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By