<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">
Institutional Repository

Moeder se belewenis van die aanpassingsprobleme van die kleuter na die geboorte van 'n baba

dc.contributor.advisorDunn, M. (Dr.)
dc.contributor.authorJoubert, Hester Mensina
dc.date.accessioned2009-10-07T10:36:05Z
dc.date.available2009-10-07T10:36:05Z
dc.date.issued2008-11
dc.descriptionIn die konteks van hierdie studie word daar deurlopend van die manlike vorm gebruik gemaak om na die kleuter te verwys, ten einde 'n lomp stelwyse te voorkom. Die vroulike vorm sou ook daarmee veronderstel en ingesluit kon word. Die vroulike vorm word gebruik wanneer daar na die moeder verwys word.
dc.description.abstractMerkbare verandering word soms in die kleuter se gedrag, emosies en verhoudings na die geboorte van `n baba waargeneem. Die doel van die kwalitatiewe studie was om die moeder se persepsie, belewenis en hantering van hierdie aanpassingsprobleme van die kleuter te verken. Semi-gestruktureerde onderhoude is met nege moeders gevoer. Uit die studie het dit duidelik geword dat onkunde ten opsigte van die ontwikkelingsfase van die kleuter, asook die aanpassingsprobleme aanleiding tot foutiewe persepsies by die moeder gegee het. Hierdie foutiewe persepsies het `n negatiewe invloed op die moeder se belewenis en hantering van die aanpassingsprobleme gehad. Die navorser het tot die gevolgtrekking gekom dat moeders betrek moet word vir ouerleiding wanneer aanpassingsprobleme by die kleuter aangemeld word. Verskeie aanbevelings wat van waarde kan wees tydens ouerleiding aan moeders van kleuters is deur die navorser gemaak.en
dc.description.abstractThe birth of a sibling often results in a toddler displaying changes in behaviour, emotions and relationships. The aim of this qualitative study was to explore the mother's perception, experiences, as well as coping strategies of the toddler's adaptation problems, following the birth of a sibling. Semi-structured interviews were conducted with nine mothers. The study revealed that the mother's lack of knowledge and understanding of the developmental phase of the toddler, as well as the adaptation problems, manifested in misconceptions. These misconceptions affected her experiences of the adaptation problems, as well as how she managed it. The researcher concluded that mothers should be referred for parental guidance when adaptation problems are reported. Various recommendations to be used within parental guidance have been made.
dc.description.degreeM.Diac. (Spelterapie-Rigting)
dc.description.departmentSocial Work
dc.identifier.citationJoubert, Hester Mensina (2008) Moeder se belewenis van die aapassingsprobleme van die kleuter na die geboorte van 'n baba, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2659>en
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10500/2659
dc.language.isoenen
dc.subjectKleuteren
dc.subjectSibbeen
dc.subjectHanteringen
dc.subjectAanpassingsproblemeen
dc.subjectPersepsieen
dc.subjectMoeder
dc.subjectGesin
dc.subjectBelewenis
dc.subjectToddler
dc.subjectMother
dc.subjectFamily
dc.subjectSiblings
dc.subjectPerception
dc.subjectExperience
dc.subjectManagement
dc.subjectAdaptation problems
dc.subject.ddc306.8743
dc.subject.lcshEmotions in children
dc.subject.lcshParenting -- Psychological aspects
dc.subject.lcshMother and child
dc.subject.lcshMotherhood -- Psychological aspects
dc.subject.lcshGestalt therapy
dc.subject.lcshChild development
dc.subject.lcshToddlers -- Development
dc.subject.lcshStress in children
dc.subject.lcshJealousy in children
dc.subject.lcshEmotional problems of children
dc.subject.lcshAttachment behavior in children
dc.subject.lcshAdaptability (Psychology) in children
dc.subject.lcshSibling rivalry
dc.subject.lcshBrothers and sisters
dc.titleMoeder se belewenis van die aanpassingsprobleme van die kleuter na die geboorte van 'n baba
dc.titleMoeder se belewenis van die aanpassingsprobleme van die kleuter na die geboorte van 'n baba
dc.typeDissertationen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
dissertation_joubert_ h.pdf
Size:
709.96 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.28 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: