<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">
Institutional Repository

Penologiese ondersoek rakende die assessering en evaluering van oortreders vir korrektiewe toesig

dc.contributor.advisorCilliers, C. H.
dc.contributor.authorDe Smidt, Stanley Charles
dc.date.accessioned2015-01-23T04:24:36Z
dc.date.available2015-01-23T04:24:36Z
dc.date.issued1998-06
dc.descriptionSummaries in English and Afrikaans
dc.description.abstractDie proefskrif poog om 'n penologiese evaluering rakende die assessering van oortreders vir korrektiewe toesig weer te gee. Korrektiewe toesig is 'n vonnisopsie wat oortreders binne die gemeenskap rebabiliteer. 'n Literatuurstudie oor die ontwikkeling van korrektiewe toesig in verskillende wereldlande is ingestel asook die wetlike ontstaan en praktiese toepassing in Suid-Afrika. Korrektiewe toesig is met deeglike navorsing deur die Krugel-Werkgroep vooraf gegaan. Die Witskrif rakende die Departement van Korrektiewe Dienste wat op navorsing gevolg bet, is gedurende Mei 1991 in die parlement van Suid-Afrika ter tafel gele. Parlementsdebatte is gevolg deur wetswysigings van onder andere die Strafproseswet, 1977 en die Wet op Gevangenisse, 1959. Eenstemmigheid het genoemde parlementsitting gekenmerk wat gevolg het tot die instelling van korrektiewe toesig. Korrektiewe toesig soos deur die Departement van Korrektiewe Dienste toegepas word, is ondersoek maar veral die funksionering van huisarres, monitering en gemeenskapsdiens. Die assessering van oortreders en hul promovering vanaf maksimum intensiewe na medium - en na minimum - van huisarres sowel as monitering is nagegaan. Assesseringsmetodes van die State Georgie en Wisconsin in die V.S.A. asook ander kriteria is ondersoek om die geskiktheid van oortreders te klassifiseer deur middel van 'n seleksieproses. 'n Profielstudie van kandidate by die Kaapstadse gemeenskapskorreksie-kantoor is opgestel met 'n ondersoek vanuit 624 gevalle asook die menings van landdroste in Pretoria en die distrik van Wonderboom rakende korrektiewe toesig.af
dc.description.abstractThis thesis is an attempt to give a penological evaluation relating to the assessment and suitability of offenders for correctional supervision. Correctional supervision is a sentencing option aimed at rehabilitating offenders within community context. This research will focus on the development of correctional supervision in differnt countries around the world inclusive of South Africa. The implementation of correctional supervision in South Africa was precede by research done by the Kriigel Commission. In May 1991 a White paper was tabled in Parliament regarding the broadening of the mission of the Department of Correctional Services. Much debate in Parliament resulted in amendments to inter alia the Criminal Procedures Act, 1977 and the Prisons Act, 1959. In this thesis the application of cor!'ectional supervision as redered by the Department of Correctional Services is investigated with special reference to house arrest, monitoring and community service. Assessment and promotion from maximum intensive to medium intensive and to minimum intensive supervision are also looked at. Assessment methods and other criteria in the States of Georgia and Wisconsin in the United States of America are investigated in order to propose classification categories for the selection of offenders. A profile of an offender under supervision was undertaken with 624 cases from the Cape Town office for Correctional Supervision as well as in Pretoria and the district of Wonderboom.en
dc.description.degreeD.Litt. et Phil. (Kriminologie)en
dc.description.departmentCriminology and Security Scienceen
dc.format.extent1 online resource (xxii, 461 leaves)
dc.identifier.citationDe Smidt, Stanley Charles (1998) Penologiese ondersoek rakende die assessering en evaluering van oortreders vir korrektiewe toesig, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17971>en
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10500/17971
dc.language.isoAfrikaans
dc.subject.ddc364.60968
dc.subject.lcshAlternatives to imprisonment -- South Africaen
dc.subject.lcshProbation -- South Africaen
dc.subject.lcshCorrections -- South Africaen
dc.titlePenologiese ondersoek rakende die assessering en evaluering van oortreders vir korrektiewe toesigaf
dc.typeThesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_de smidt_sc.pdf
Size:
8.48 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: