Strategic human resource management models: a review and a proposal for South African companies
Loading...
Date
Authors
Grobler, Pieter Alexander
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Management Scientists
Abstract
In die lig van die onsekere omgewing waarbinne ondememings in Suid-
Afrika moet fiinksioneer, is dit wenslik dat die belangrikste hulpbron wat
die ondememing besit, naamlik sy mannekrag, optimaal benut moet word.
Ten einde hierdie doelwit te bereik, is ’n proaktiewe ingesteldheid van die
mannekragbestuursfiinksie noodsaaklik. Die metode wat in hierdie verband
toegepas moet word, vereis die integrering van die mannekragbestuursfunksie
met die strategiese bestuursproses van die ondememing
en die ontwikkeling van mannekragstrategiee om die ondememingstrategie
te ondersteun. Verskeie strategiese mannekragbestuursmodelle
om die proses te vergemaklik is reeds ontwikkel en in die literatuur
beskryf. Die meeste van hierdie modelle slaag egter nie daarin om alomvattende
riglyne vir die integrering van die mannekragbestuursfiinksie
met die strategiese bestuursproses te beskryf nie. 'n Model is vervolgens in
hierdie artikel ontwikkel wat in die behoefte sal voorsien.
Description
Citation
Grobler, P.A. 1993. Strategic human resource management models: A review and a proposal for South African companies. Bestuursdinamika/Management Dynamics, vol.2, no.3 (Winter).
