Identifisering en meting van emosies by die primêreskoolleerder
Loading...
Authors
Bodenstein, Hermanus Carel Andries
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
No specific measuring instrument to determine the emotions of primary school
Pupils exists. There is nevertheless a dire need for a reliable measuring instrument for
this purpose. Initially a literature study was undertaken and emotions from the
developmental stages of primary school pupils were identified and described. An
existing instrument of measurement for personality, the Emotions Profile Index (EPI),
was adapted and implemented as a new measurement instrument to determine the
emotions of primary learners. Questionnaires were completed by the parents of 144
grade 3 and 4 pupils during an empirical investigation. The degree of reliability of the
new measurement instrument is particularly high. Stanines were developed for each
of the different emotions. The conclusion arrived at is that the education psychologist
can implement the newly adapted EPI as diagnostic instrument and conduct the
planning of his therapy accordingly
Daar bestaan nie 'n sp sifieke meetinstrument wat primere leerders se emosies kan bepaal nie. 'n Groot behoefte bestaan egter aan s6 'n betroubare meetinstrument. 'n Bestaande meetinstrument vir die meting van persoonlikheid, naamlik die Emotions Profile Index (EPI) is as nuwe meetinstrument vir die meting van emosies van primere leerders aangepas en ge"implementeer. Die vraelyste is tydens 'n empiriese ondersoek deur die ouers van 144 graad 3 en 4 leerders voltooi. Die betroubaarheid van die nuwe meetinstrument is besonder haag en staneges is oak vir die onderskeie emosies, antwerp. Die slotsom waartoe gekom is, is dat die opvoedkundige sielkundige die nuut aangepaste EPI as diagnostiseringsmiddel kan aanwend en sy terapiebeplanning hiervolgens kan doen.

Description
Text in Afrikaans
Keywords
Emotions, Emotions Profile Index questionnaire, Emotional experiences, Emotional intelligence, Primary school pupil, Physical development, Cognitive development, Affective development, Social development, Normative and moral- religious
development, Emosies, Emosionel Vraelys (Emotions Profile Index), Emosionele belewenisse, Emosionele intelligensie, Primêreskoolleerder (Primêre leerder), Fisieke ontwikkeling, Kognitiewe ontwikkeling, Affektiewe ontwikkeling, Sosiale ontwikkeling, Normatiewe en sedelik-religieuse ontwikkeling
Citation
Bodenstein, Hermanus Carel Andries (2009) Identifisering en meting van emosies by die primêreskoolleerder, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/661>