Super maksimum gevangenisse
Loading...
Date
Authors
Pretorius, Alta
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
A prisoner who's behaviour is causing a security risk
for his fellow prisoners, has to be separated from
the rest of the prison population. His aggressive
and violent attitude as well as his rejection of
authority will lead to his incarceration at a super.
maximum institution.
The purpose of this thesis is to give a theoretical
explanation on super maximum imprisonment. Aspects
as prison architecture, the handling of the super
maximum prisoner, the purpose and function of a super
maximum prison and unit management as a form of
prison management are observed. The subject is
explained from a penological perspective.
Gevangenes wie se optrede 'n sekuriteits-risiko vir ander gevangenes inhou, moet apart aangehou word. Hul aggressiewe en gewelddadige optrede, asook hul verwerping van gesag veroorsaak dat hul na 'n super maksimum gevangenis verwys word, waar hul slegs vir die minimum voorregte kwalifiseer. Met hierdie proefskrif word daar gepoog om 'n teoretiese uiteensetting ten opsigte van die super maksimum gevangenis te verleen. Aspekte wat onder andere die aandag geniet is gevangenisargitektuur, die hantering van die super maksimum gevangene binne inrigtingsverband, die doel en funksie van 'n super maksimum gevangenis en eenheidsbestuur as mees geskikte bestuursvorm. Die doel word vanuit 'n bepaalde oogpunt nagestreef, naamlik die penologiese perspektief.

Description
Summaries in Afrikaans and English
Citation
Pretorius, Alta (2009) Super maksimum gevangenisse, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/852>