Kind se belewenis van remediering binne die skoolmilieu
| dc.contributor.advisor | Jacobs, I.F. | |
| dc.contributor.author | Grundlingh, Melvena Heleen | |
| dc.date.accessioned | 2009-10-06T12:49:19Z | |
| dc.date.available | 2009-10-06T12:49:19Z | |
| dc.date.issued | 2008-11 | |
| dc.description | Text in Afrikaans | |
| dc.description.abstract | Die doelstelling van hierdie kwalitatiewe navorsing was om die kind in die middelkinderjare met leerprobleme se belewenis van remediëring binne die skoolmilieu te verken en te beskryf. Ten einde hierdie doelstelling te bereik is bepaalde doelwitte gestel. Die doelwitte het onder andere die daarstelling van ‘n konseptuele raamwerk behels wat met behulp van ‘n literatuurstudie en konsultasie met kundiges die kind in die middelkinderjare met leerprobleme wat remediëring binne die skoolmilieu ontvang binne die konteks van hierdie studie gedefinieer het. Semi-gestruktureerde onderhoude is met die deelnemers gevoer, waarna data geanaliseer is en gevolgtrekkings en aanbevelings gemaak is na aanleiding van die deelnemers se belewenis. Hooftemas, subtemas en kategorieë is uit die onderhoude geïdentifiseer en met bestaande literatuur geverifieer. Tydens die bespreking van die data is daar gepoog om nie bevindings te veralgemeen nie en aangesien dit ‘n kwalitatiewe studie was, is elke deelnemer toegelaat om sy of haar belewenis te deel. | en |
| dc.description.abstract | During this research, the aim was to explore and describe the experiences of remedial education within the school milieu of the child in middle childhood with learning problems. In order to reach the required goal, a number of objectives were set. The objectives included conceptualising a theoretical framework by means of a literature study and consultation with experts in order to define the child in middle childhood with learning difficulties that receives remedial education within the school milieu. Semi-structured interviews with participants were conducted, whereupon data were analysed and conclusions and recommendations were made according to the participants’ experiences. Main themes, sub-themes and categories were identified in the transcriptions and were verified with existing literature. During the discussion of data the aim was not to generalise the findings, as it was a qualitative study and each participant was allowed to share his or her experience | |
| dc.description.degree | M.Diac. (Spelterapie) | |
| dc.description.degree | Social Work | |
| dc.format.extent | 1 online resource (x, 99 leaves) | |
| dc.identifier.citation | Grundlingh, Melvena Heleen (2008) Kind se belewenis van remediering binne die skoolmilieu, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2654> | en |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10500/2654 | |
| dc.language.iso | other | en |
| dc.subject | Leerprobleme | en |
| dc.subject | Middelkinderjare | en |
| dc.subject | Skoolmilieu | en |
| dc.subject | Remediëring | en |
| dc.subject | Learning difficulties | |
| dc.subject | Experience | |
| dc.subject | Remedial education | |
| dc.subject | School milieu | |
| dc.subject | Middle childhood | |
| dc.subject.ddc | 371.90968 | |
| dc.subject.lcsh | Remedial teaching -- South Africa | |
| dc.subject.lcsh | Learning disabilities -- South Africa | |
| dc.subject.lcsh | Education , Primary -- South Africa | |
| dc.title | Kind se belewenis van remediering binne die skoolmilieu | en |
| dc.type | Dissertation | en |
