<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">
Institutional Repository

Kriminologiese ontleding van die gebruik van forensiese kuns in die ondersteuning van slagoffers van geweldsmisdade in die Pretoria-area, Suid-Afrika

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Visser, Henrico Pieter

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Abstract

This research explores the potential value for the application of the visual expressionistic arts, as well as the application of forensic art for the emancipation of victims of violent crime. Qualitative research methods are used in order to make certain assumptions and recommendations for the application of the forensic arts in the emancipation of traumatized victims. The research is based on the view that human behaviour is influenced by different internal and external contextual influences. The theoretical basis for the research is further supported by the grounding principals of the psycho-analytic, symbolic interactionistic and the phenomenological theoretical approaches. The potential for the application of the forensic arts during crisis intervention and trauma counselling as a therapeutic technique and a communication medium are investigated. The potential forensic value of the victims’ art for the criminal justice system is also explored during the research.
Die navorsing ondersoek die potensiele waarde vir die aanwending van die tradisionele visuele beeldende kunste asook die aanwending van die forensiese kunste vir die emansipasie van slagoffers van geweldsmisdaad. Kwalitatiewe navorsingsmetodes word tydens die navorsing gebruik ten einde sekere afleidings en aanbevelings te maak aangaande die aanwending van die forensiese kuns vir die emansipasie van getraumatiseerde misdaadslagoffers. Die navorsing word teoreties gebaseer op die beskouing van die mens wie se gedrag beinvloed word deur verskillende interne en eksterne kontekstuele invloede. Die teoretiese basis vir die navorsing word verder ondersteun deur die grondbeginsels van die psigo-analise, simboliese interaksionisme en die fenomenologiese teoretiese benaderings. Die potensiaal vir die aanwending van forensiese kuns as 'n terapeutiese tegniek en kommunikasiemedium tydens krisisingryping en berading word ondersoek. Die potensiele forensiese waarde van misdaadslagoffers se kuns in die regsplegingstelsel word ook in die navorsing ondersoek.

Description

Summaries in English and Afrikaans

Citation

Visser, Henrico Pieter (2010) Kriminologiese ontleding van die gebruik van forensiese kuns in die ondersteuning van slagoffers van geweldsmisdade in die Pretoria-area, Suid-Afrika, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/3782>

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By