Opvoedkundige kinesiologie as psigoterapeutiese benadering vir opvoedkundige sielkundiges in die bereiking van emosionele welsyn
| dc.contributor.advisor | Roets, H. E. (Hester Elizabeth) | |
| dc.contributor.author | De Kock, Maria Magdalena | |
| dc.date.accessioned | 2015-01-23T04:24:36Z | |
| dc.date.available | 2015-01-23T04:24:36Z | |
| dc.date.issued | 1999-11 | |
| dc.description.abstract | Die doel van hierdie ondersoek was om vas te stel of Opvoedkundige Kinesiologie deur die Opvoedkundige Sielkundige gebruik sou kan word as 'n psigoterapeutiese benadering ten einde emosionele welsyn te verhoog. Volgens Edu-K is die brein-liggaam sisteem onlosmaak:lik verbind en emosionele blokkerings is nie slegs in die denke en intellek van die mens gelee nie, maar ook op sellulere vlak vasgele. Navorsing aan die hand van die idiografiese benadering is gedoen. Vyf proe:tpersone, wat aangemeld is met emosionele probleme, het elkeen 'n reeks Edu-K balanserings ontvang volgens individuele behoeftes. Die doel daarvan was om te bepaal ofEdu-K balanserings sou lei tot verhoogde welsyn. Na die reeks balanserings is daar beduidende positiewe veranderinge waargeneem ten opsigte van emosionele probleme, sowel as verbeteringe in ak.ademiese prestasie. Daar is ook algemene prak.tiese riglyne gegee vir ouers, onderwysers en Opvoedkundige Sielkundiges. | af |
| dc.description.abstract | The aim of this investigation was to ascertain whether Educational Kinesiology could be applied by the Educational Psychologist as a psychotherapeutic tool in order to enhance emotional wellbeing. According to Edu-K the mind-body system is inseperably one: emotional blocks are not only situated in the mind and intellect of a person, but are recorded on cellular level as well. Research was done by way of an idiographic approach. Five subjects with emotional problems received a series of balances according to their individual needs. The aim was to ascertain whether Edu-K balances could enhance emotional wellbeing. A significant positive improvement in emotional problems as well as in academic performance were noted. General guidelines for parents, teachers and Educational psychologists are also given. | en |
| dc.description.degree | M. Ed. (Voorligting) | |
| dc.description.department | Psychology of Education | |
| dc.format.extent | 1 online resource (xi, 143 leaves) | |
| dc.identifier.citation | De Kock, Maria Magdalena (1999) Opvoedkundige kinesiologie as psigoterapeutiese benadering vir opvoedkundige sielkundiges in die bereiking van emosionele welsyn, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17965> | en |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10500/17965 | |
| dc.language.iso | af | af |
| dc.subject | Educational Kinesiology | en |
| dc.subject | Educational Psychologist | en |
| dc.subject | Emotional wellbeing | en |
| dc.subject | Realtionship theory | en |
| dc.subject | Mind-body integration | en |
| dc.subject | Muscle testing | en |
| dc.subject | Anchoring | en |
| dc.subject | Balances | en |
| dc.subject | Edu-K Realms | en |
| dc.subject | Physical Movement | en |
| dc.subject.ddc | 613.7019 | |
| dc.subject.lcsh | Kinesiology | en |
| dc.subject.lcsh | Exercise therapy | en |
| dc.subject.lcsh | Movement education | en |
| dc.subject.lcsh | Motor ability | en |
| dc.subject.lcsh | Emotions. | en |
| dc.subject.lcsh | Physical fitness | en |
| dc.title | Opvoedkundige kinesiologie as psigoterapeutiese benadering vir opvoedkundige sielkundiges in die bereiking van emosionele welsyn | af |
| dc.type | Dissertation |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- dissertation_de_kock_mm.pdf
- Size:
- 4.03 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description:
- Dissertation
