Relasieterapieteorie : 'n opvoedkundige sielkundige teorie vir diagnose en terapie
Loading...
Date
Authors
Pienaar, Emily
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Description
Summaries in Afrikaans and Engish
There is at present a lack of consensus in the Educational Psychological domain to a universal point of departure of a uniform approach for Educational Psychologists. Educational Psychologists have become increasingly aware that the therapy and theories that they use for diagnoses and therapy are not based on educational theories. They frequently fall back on existing psychological schools of thought with the result that very few of the educational theories feature there in. The purpose of this dissertation is therefore: • To devise an accountable educational psychological theory which will lead to the integrating of psychological and educational insights. • To devise diagnostic and research models to create an accountable design in practice. • To utilize the essence of educational psychology educational psychologists for diagnoses and therapy.
Daar bestaan tans in die Opvoedkundige Sielkundige vakgebied 'n gebrek aan konsensus ten opsigte van 'n gemeenskaplike vertrekpunt vir 'n eenheidsbenadering vir opvoedkundige sielkundiges. Opvoedkundige sielkundiges het toenemend daarvan bewus geword dat die terapie en teoriee wat hulle gebruik vir diagnose en terapie nie gebaseer is op opvoedkundige teoriee nie, maar gewoonlik terugval op bestaande sielkundige skole en denkrigtings met die gevolg dat baie min van die opvoedkundige teoriee daarin voorkom. Die doel van die proefskrif is gevolglik om: • 'n Verantwoordbare opvoedkundige sielkundige teorie: "Die Relasieterapieteorie" daar te stel wat sal lei tot die integrering van sielkundige- en opvoedkundige insigte. • Diagnoserings- en navorsingsmodelle daar te stel ten einde 'n verantwoordbare praktykontwerp te skep. • Die Relasieterapieteorie in praktyk te veroperasionaliseer om die opvoedkundige sielkundige essensies in die praktyk in te dra en aan opvoedkundige sielkundiges 'n gemeenskaplike vertrekpunt te gee vir diagnose en terapie.

Keywords
The Relation Therapy Theory, Educational Psychological Theory, Self-concept, Diagnosis, Therapy, Meaning attribution, Experience, Involvement, Self-actualization, Pedagogical climate, Inner speech, Relations, External frame of reference, Educational psychological essentials, Identity formation, Life world, Sensitivity
Citation
Pienaar, Emily (1996) Relasieterapieteorie : 'n opvoedkundige sielkundige teorie vir diagnose en terapie, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15773>