The articulation of trauma in pet loss through ceramic art: an ontological investigation
Loading...
Date
Authors
Visser, Beatrice
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
This study investigates the ways in which ceramic art expresses the trauma of pet loss. An ontological investigation, it focuses on the strong attachment bonds I have shared with my pets. The project aims to advance fresh perspectives on the themes of grief, trauma and loss as these relate to pet-owner relationships, while conceptually relevant theories underpin my solo art exhibition, Per(pet)ual Memorium
1 (2024). The artworks explore traumatic recollections after the deaths of beloved companion animals. An analysis of relevant literature, including a comparative theoretical study, supports the conclusions drawn through the art praxis of Per(pet)ual Memorium. My reflective approach to art-making enables theory to guide the creative process where fresh insights emerge from practical developments and facilitate the revision of initial impressions.
Hierdie studie stel ondersoek in na die maniere waarop keramiekkuns die trauma van die verlies aan ’n troeteldier uitdruk. Hierdie ontologiese ondersoek fokus op die sterk hegtheidsband wat ek met my troeteldiere gedeel het. Die projek is daarop gemik om nuwe perspektiewe op die temas van smart, trauma en verlies te werp soos dit met troeteldier-eienaarverhoudings verband hou, onderwyl konseptueel relevante teorieë die onderbou van my individuele kunsuitstalling: Per(pet)ual Memorium vorm. Die kunswerke verken traumatiese herinneringe na die dood van geliefde dieremaats. ’n Analise van relevante literatuur, insluitend ’n vergelykende teoretiese studie ondersteun die gevolgtrekkings waartoe daar gekom is deur die kunspraktyk in Per(pet)ual Memorium. My reflektiewe benadering tot kunsskepping maak dit vir die teorie moontlik om rigting te gee aan die kreatiewe proses waar nuwe insigte uit praktiese ontwikkelings voortspruit en die hersiening van aanvanklike indrukke fasiliteer.

Description
Text in English with summaries in Afrikaans and Zulu