Die posisionering van risikobestuur binne Naspers
Loading...
Date
Authors
Le Roux, Gabriël Jacobus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Die verkeerdelike posisionering van risikobestuur binne organisasies kan die
rapporteringskanaal van die risikobestuurder beinvloed. Daar is ook merkbare
verskille ten opsigte van risikobeheer aktiwiteite (bv. Sekuriteit en
Beroepsgesondheid en-Veiligheid, ens.)
Die term "risikobestuurder" word dikwels gebruik vir verskeie posbenamings,
byvoorbeeld geboue- of fasilitiete bestuurder, en skep nie alleen verwarring nie,
maar bevorder ook nie eenheidsdenke binne die organisasie nie. Risikobestuur het topbestuurstatus binne die organisasie, maar het ook sekere
unieke probleme - soos vertragings in besluitnemings- en kommunikasieprosesse.
Die oplossing le in die opgradering van die risikobestuurder se posvlak tot die van
topbestuurslid waar risikobestuursaangeleenthede op hoer vlak aangespreek kan
word.
Description
Keywords
Citation
Le Roux, Gabriël Jacobus (2000) Die posisionering van risikobestuur binne Naspers, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17184>
