Rekenaar spraaksintese: die omskakeling van teks na klank - 'n prestasiemeting
Loading...
Date
Authors
Wagener, M.J.
De Kock, G de V
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Computer Society of South Africa (on behalf of SAICSIT)
Abstract
Verslag word gelewer oor 'n prestasiemeting van 'n stel letter-na-klank reels vir die omskakeling van
Afrikaanse teks na foneme. Die prestasie van die stel reels word getoets deur gebruik te maak van 'n
verteenwoordigende steekproef van 1 427 Afrikaanse woorde. Verskeie statistieke wat die sukses, al dan nie,
van die stel reels weerspieel, word verskaf en bespreek.
Description
Keywords
Citation
M J Wagener & G de V de Kock (1988) Rekenaar spraaksintese: die omskakeling van teks na klank - 'n prestasiemeting.Quaestiones Informaticae Vol 6 No 2 1988
