Verkenning van faktore wat lei tot voortydige terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by Tygerbeer Eenheid
Loading...
Date
Authors
Visagie, Elizabeth Ann
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Exploration of factors that lead to early termination of therapeutic services to sexually
abused children at TygerBear Unit.
Some children referred to TygerBear Unit because of sexual abuse did not complete their
therapeutic intervention programmes and possibly did not receive sufficient time to work
through the trauma of sexual abuse. The purpose of this qualitative study was to explore
and describe the factors that result in the early termination of sexually abused children’s
therapeutic services at TygerBear Unit. Applied research that is exploratory and
descriptive in nature, with the case study method as strategy, was followed. Data were
collected through telephonic and/or one-on-one semi-structured interviews, in addition to
the use of notes in personal records. Respondents included parents and/or caregivers of
children whose therapy was terminated early, as well as social workers involved with play
therapeutic service delivery to these children. Information was analysed with reference to
the Field Theory, Ecological Theory and the relevant literature. Several factors that
influenced parents and/or caregivers to terminate therapeutic services early were
identified.
Die verkenning van faktore wat lei tot voortydige terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by TygerBeer Eenheid. Sommige kinders wat na TygerBeer Eenheid verwys word weens seksuele mishandeling, voltooi nie hul terapeutiese intervensieprogramme nie. Die kinders is moontlik nie genoeg tyd gegun om deur die trauma van seksuele mishandeling te werk nie. Die doel van hierdie kwalitatiewe studie was om faktore te verken en te beskryf wat lei tot die voortydige terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by die TygerBeer Eenheid. Toegepaste navorsing van 'n verkennende en beskrywende aard is gebruik, met die gevallestudiemetode as strategie. Data is versamel deur middel van telefoniese en/of een-tot-een semi-gestruktureerde onderhoude en persoonlike rekords. Respondente het bestaan uit ouers en/of versorgers wat hul kinders of voogde se terapie voortydig termineer het, asook maatskaplike werkers betrokke by spelterapeutiese dienslewering aan kinders. lnligting is ontleed met verwysing na die Veldteorie en Ekologiese Teorie, asook die relevante literatuur. Verskeie faktore is geidentifiseer wat ouers en/of versorgers noodsaak om terapeutiese dienste voortydig te termineer.

Description
Text in Afrikaans with summaries and keywords in Afrikaans and English
Keywords
Premature termination, Therapeutic services, Sexual abuse, Middle childhood, Ecological theory, Field theory, Sexual abused, Caregiver, Voortydige terminering, Terapeutiese dienste, Bywoning van terapie, Ouer, Versorger, Seksuele mishandeling, Seksueel-mishandelde kind, Middelkinderjare, Ekologiese teorie, Veldteorie
Citation
Visagie, Elizabeth Ann (2011) Die verkenning van faktore wat lei tot voortydige terminering van terapeutiese dienslewering aan seksueel-mishandelde kinders by Tygerbeer eenheid, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/4967>