Aspekte van berekeningsmetodes by die bepaling van verlies aan onderhoud van afhanklike kinders
Loading...
Date
Authors
Grosskopf, Johann Wilhelm
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Different methods of calculation of the loss of support of minor children, are
investigated. According to one method (A), one first has to establish that the
deceased's income was not all absorbed for his/her own maintenance. Only if there
is surplus income available, it can be inferred that the deceased contributed towards
the maintenance of the minor children and that the children have suffered a loss.
According to another method (B) both parents' income are added and then divided
between the family members. The minor child's loss of support is an amount which
represent his/her share in the deceased's own income - a child automatically suffers
a loss according to this method, in the event of death of a parent.
Method B ought to be applied, because it is consistent with the reciprocal duty of support between spouses and the duty of spouses to maintain children.
Verskillende metodes om die verlies aan onderhoud van afhanklike kinders te bereken word ondersoek. Volgens een benadering (A) moet eers vasgestel word of die oorledene se inkomste nie alles geabsorbeer is vir sy /haar eie onderhoud nie. Slegs indien daar surplusinkomste was, kan aanvaar word dat die oorledene bygedra het tot die onderhoud van die minderjarige kinders en dat die kinders 'n verlies ly. Volgens die ander benadering (B) word beide ouers se inkomste bymekaar getel en dan tussen die gesinslede verdeel. Elke minderjarige kind se verlies aan onderhoud is 'n bedrag wat sy/haar aandeel in die oorlede ouer se afsonderlike inkomste verteenwoordig - 'n kind ly outomaties volgens hierdie metode 'n verlies. Metode B behoort meestal aanwending te vind, aangesien dit in ooreenstemming is met die wederkerige onderhoudsplig tussen gades en die plig van ouers om hul kinders te onderhou.

Description
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English
Keywords
Damages, Loss of support, Methods of calculation, Legal duty, Dependant children, Duty to support, Living standard, Actuary, Widow's earning capacity, Loss of household services, Skadevergoeding, Verlies aan onderhoud, Berekeningsmetodes, Afhanklike kinders, Onderhoudsplig, Regsplig, Lewenstandaard, Aktuaris, Weduwee se verdienvermoe, Verlies van huishoudelike dienste
Citation
Grosskopf, Johann Wilhelm (1996) Aspekte van berekeningsmetodes by die bepaling van verlies aan onderhoud van afhanklike kinders, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16888>