Kriteria vir prestasiebeoordeling van gemeenskapsontwikkelaars: 'n kwalitatiewe studie
Loading...
Authors
Hanekom, Wouda
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Current society view performance appraisal in organization as a very important component and organization are sometimes legally obliged to apply performance appraisal. From a qualitative perspective the researcher want to explore and describe the criteria that must be taken in account during performance appraisal of community developers. A qualitative approach will be utilized following an explorative, descriptive and contextual research design. The study will be conducted by municipalities, non-governmental organizations and state departments in the Boland area in the Western Cape. Data will be collected by means of semi-structured focusgroup interviews with community developers. Data will be analysed according to the framework provided by Tesch (in Creswell, 1994). Guba's model (in Krefting, 1991) will be employed for data verification. Recommendations were provided according the criteria that must be taken in account with performance appraisal for community developers.
Prestasiebeoordeling word in die hedendaagse samelewing as 'n belangrike komponent binne enige organisasie beskou en organisasies word soms wetlik verplig om prestasiebeoordeling toe te pas. Vanuit 'n kwalitatiewe perspektief beplan die navorser die navorsingstudie om kriteria wat in aanmerking geneem behoort te word by prestasiebeoordeling van gemeenskapsontwikkelaars te verken en te beskryf. Vir die doel gaan 'n verkennende, bekrywende en konteksueie navorsingsontwerp geimplimenteer word. Die studie sal gedoen word by munisipaliteite, nieregeringsorganisasies en staatsdepartmente in die Boland streek in die Wes-Kaap. Semi-gestruktureerde fokusgroeponderhoude sal met gemeenskapsontwikkelaars gevoer word om die toepaslike data in te samel. Data sal geanaliseer word volgens die stappe van Tesch (in Creswell, 1994)) en data verifiering sal volgens Guba se model (in Krefting, 1991) onderneem word. Aanbevelings is voorsien met betrekking tot kriteria wat in aanmerking geneem kan word by prestasiebeoordeling van gemeenskapsontwikkelaars.

Description
Text in Afrikaans
Citation
Hanekom, Wouda (2009) Kriteria vir prestasiebeoordeling van gemeenskapsontwikkelaars: 'n kwalitatiewe studie, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/552>