Standaardisering van 'n gestruktureerde objektiewe tematiese appersepsie-toets
Loading...
Date
Authors
Peek, Cornelia Magrietha
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
The aim of the research was to establish how accurate an Objective Thematic
Apperception Test can measure typical behavioral constructs of adolescents
such as anxiety, stress, aggression, interpersonal relations and self-concept.
An empirical investigation was carried out using a newly developed
questionnaire, the Structured Objective TAT (SOTAT) as well as a control
questionnaire (CQ). The items of the SOTAT were based on a selection of TAT
cards and the CQ measured certain affective variables in the traditional way.
Both questionnaires were completed by 378 adolescents. The SOTAT was
found to be reliable but not construct valid since low correlation coefficients
between the SOTAT and CQ were obtained. There is the possibility that
projection did not occur during completion of the SOTAT.
Die doel van die ondersoek was om vas te stel hoe akkuraat ‘n objektiewe vorm van die Tematiese Appersepsie-toets tipiese gedragskonstrukte van die adolessent meet soos angs, depressie, stres, aggressie, interpersoonlike verhoudings en selfkonsep. ‘n Empiriese ondersoek is uitgevoer deur gebruik te maak van ‘n nuutontwikkelde vraelys, die Gestruktureerde Objektiewe TAT (GOTAT), asook ‘n kontrole vraelys (KV). Die GOTAT se items is gebasseer op sekere TAT-kaarte en is voltooi deur 378 adolessente. Die bevindinge het getoon dat die GOTAT betroubaar is, maar nie konstrukgeldig nie, aangesien lae korrelasie koëffisiënte tussen die gedragskonstrukte wat gemeet is met die GOTAT en die KV verkry is. Daar is ‘n moontlikheid dat projeksie tydens die voltooiing van die GOTAT nie geslaagd was nie.

Description
Text in Afrikaans, abstracts in Afrikaans and English
Keywords
Projection techniques, Henry Murray, Depression, Interpersonal relationships, Aggression, Anxiety, Thematic Apperception Test (TAT), Projection, Adolescent, Self-concept, Depression, Stress, Projeksie, Projeksie tegnieke, Tematiese Appersepsie Toets (TAT), Adolessent, Selfkonsep, Depressie, Stres, Angs, Interpersoonlike verhoudinge, Aggressie
Citation
Peek, Cornelia Magrietha (2010) Standaardisering van 'n gestruktureerde objektiewe tematiese appersepsie-toets, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/4259>