A framework for branding the City of Johannesburg as a cultural heritage destination
Loading...
Date
Authors
Muzeza, Davis
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Widespread negative perceptions regarding Johannesburg can have a negative
impact on tourism visitor numbers in the city. It is not clear whether city
stakeholders are consulted for, or allowed to participate in, the city’s branding
initiatives, which should typically be based on city stakeholders’ opinions.
Therefore, it is evident that substantial knowledge gaps exist regarding the
implementation of appropriate structures and processes for efficient and effective
city branding.
The current research entailed developing a framework for branding the City of
Johannesburg that was tested among city stakeholders. The study followed a
qualitative approach involving the use of a single case study, namely, the City of
Johannesburg and a review of literature rooted in grounded theory was adopted
for the study. Twelve individual in-depth interviews and two focus group
discussions (FGDs) were conducted in April 2022 to collect data. The data were
analysed question by question as they appeared on the research instrument
Mianakanyo yo anama yo biha mayelana na Joni yi nga va na xitandzhaku xo biha ka nomboro ya vuendzi bya vapfhumba edorobeni. A swi le rivaleni leswaku vahlanganisi va doroba va tekeriwa enhlokweni, kumbe ku pfumeleriwa ku nghenela ka swirhangisiwa swo burenda swa doroba, leswi swi nga kongomisiwaka ka miehhleketo ya vahlanganisi. Hikwalaho ka sweswo, swi le rivaleni leswaku mavangwa ya mbhonihataka ya vutivi ya kona mayelana na ku humelelerisa ka swivumbiwa swa kahle na tiphurosese to enerisa na vukahle byo burenda bya doroba. Ndzavisiso wa sweswi wu katsa ku hluvukisa rimba ro burenda doroba ra Joni leri ri kamberiweke exikarhi ka vahlanganisi. Dyondzo yi landzela endlelo ra nkoka ri katsaka ku tirhisiwa ka dyondzontsongo yin’we, ku nga, Doroba ra Joni na mpfuxeleto wa matsalwa wu nga na thiyori ya dyondzo. Vanhu va khumembirhi ya hlawuriwile ka hlolahlola ya ndzhiko na mitlawa mimbirhi yo kongomisa ka mikanerisano kongomo. (FGDs) leyi endliweke hi Dzivamisoko 2022 ku hlengeleta data. Data yi xopaxopiwile xi
Wydverspreide negatiewe persepsies van Johannesburg kan ’n negatiewe impak hê op toerisme-besoekersgetalle in die stad. Dit is nie duidelik of stadsbelanghebbers geraadpleeg word, of toegelaat word om deel te neem aan die stad se handelsmerkinisiatiewe, watgewoonlik gebaseer moet wees op stadsbelanghebbers se opinies, nie. Dus is dit duidelik dat daar aansienlike kennisgapings bestaan wat betref die implementering van toepaslike strukture en prosesse vir doeltreffende stadshandelsmerkgewing. Die huidige navorsing het die ontwikkeling behels van ’n raamwerk vir die handelsmerkgewing van die stad Johannesburg wat getoets is onder stadsbelanghebbers. Die studie het ’n kwalitatiewe benadering gevolg wat die gebruik van ’n enkele gevallestudie behels het, naamlik die stad Johannesburg, en ’n oorsig van literatuurwat spruit uit gegronde teorie is aangeneem vir die studie. ’n Totaal van 12 individuele indringende onderhoude en twee fokusgroepbesprekings is uitgevoer in April 2022 om data in te samel. Die data is vraag vir vraag ontleed soos wat dit op die navorsingsinstrument verskyn het met die hulp van ATLAS.ti, weergawe 22.Ten tyde vandie konseptualiseringvan die studieis daar beperkte navorsing gedoen oor stadshandelsmerkgewing in Johannesburg. Dus is die studie se resultate daarop gerig om die gaping te vul wat in Suid-Afrikaanse handelsmerk-literatuur geïdentifiseer is. Die bevindings van die studie het getoon dat daar uit die stadsbelanghebbers se oogpunt ’n beperkte begrip en implementering van toepaslike stadshandelsmerk strukture en -prosesse is, wat gelei het tot minder doeltreffende stadshandelsmerkgewing. Die huidige studie is geïntegreer met bestaande literatuur om ’n omvattende raamwerk vir die handelsmerkgewing van die stad Johannesburg te ontwikkel. Metodologies gesproke kan die navorsingsinstrument wat in hierdie studie ontwerp is aangeneem word deur ander stede vir stadshandelsmerkgewing. Prakties gesproke kan die raamwerk vir die handelsmerkgewing van die stad Johannesburg deur ander stede gebruik word om hulle handelsmerk te ontwikkel, te bestuur en te evalueer. ’n Beperking van die studie is egter dat data slegs in Johannesburg ingesamel is, en net by toerisme-stadsbelanghebbers. Dus moet x toekomstige navorsing daarop fokus om die benaderings wat aangeneem is en die hulpmiddels wat in verskillende stede aangewend is te ondersoek en moet dit ook nie-toerisme-stadsbelanghebbergroepe ondersoek. Verder moet die raamwerk vir die handelsmerkgewing van die stad Johannesburg geldig bepaal word wat betref bestuursrelevansie binne die breër konteks van ander stede in Suid-Afrika, die res van Afrika en ander ontwikkelende lande

Description
Text in English with summaries in Afrikaans and Tsonga
Keywords
Urban tourism, City marketing strategies, Branding, Cultural heritage attractions, Kulturele erfenisattraksies, Handelsmerkgewing, Stadsbemarkingstrategieë, Stedelike toerisme, Vuendzi bya le madorobeni, Switirateji swo titivisa swa doroba, Vuburendi, Switekarinoko swa ndzhavuko wa rixaka., City Branding -- South Africa – Johannesburg, Stakeholder Participation -- South Africa – Johannesburg