Leergereedmaking van milieubenadeelde kleuters in 'n multikulturele leeromgewing
Loading...
Authors
Bezuidenhout, Elizabeth
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
The aim of this study is to investigate the developmental deficits among milieu
disadvantaged pre-schoolers in a multicultural learning environment and to identify the
cause of these deficits. The availability of school readiness programmes and whether these
programmes fulfil in the needs of milieu disadvantaged pre-schoolers are investigated.
In the light of the theoretical and empirical research it appears that the profile of
milieu disadvantaged pre-schoolers is in a process of change. Developmental shortcomings
are experienced with regard to the following developmental aspects:
Emotional
Physical
Cognitive
Social, moral and aesthetical development
According to the theoretical and empirical research these developmental deficits are
caused by factors due to the home environment, the school as well as socio-demographic
and socio-economic factors.
From the research recommendations regarding the following were generated:
The parents
The pre-primary school
The primary school
The Department of Education
Further researchSee file
Die doel met die onderhawige studie is om te bepaal watter ontwikkelingstekorte by milieubenadeelde kleuters in 'n multikulturele leeromgewing voorkom en om die faktore te identifiseer waardeur hierdie tekorte veroorsaak word. Daar word 'n breedvoerige blik gewerp op beskikbare leergereedheidsprogramme en in hoe 'n mate dit die ontwikkelingstekorte van milieubenadeelde kleuters aanspreek. Aan die hand van die literatuurstudie en 'n empiriese ondersoek blyk dit dat die beeld van milieubenadeelde kleuters besig is om te verander. Ontwikkelingstekorte word veral ten opsigte van die volgende aspekte ervaar: Emosionele Fisieke Kognitiewe Sosiale, morele en estetiese ontwikkeling Uit die literatuurstudie en die empiriese ondersoek blyk dit dat bogenoemde ontwikkelingstekorte veroorsaak word deur huislike, skolastiese, sosio-demografiese en sosio-ekonomiese faktore. Uit die ondersoek word aanbevelings ten opsigte van die volgende gegenereer: Die ouerhuis Die pre-primere skool Die primere skool Department of Education Verdere navorsing

Description
Summaries in Afrikaans and English
Keywords
Citation
Bezuidenhout, Elizabeth (2009) Leergereedmaking van milieubenadeelde kleuters in 'n multikulturele leeromgewing, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/564>