<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">
Institutional Repository

’n Skoolgebaseerde sosiaal-emosionele program as strategie teen misdaad en geweld

dc.contributor.authorvan der Merwe, Petro
dc.date.accessioned2022-11-28T12:03:06Z
dc.date.available2022-11-28T12:03:06Z
dc.date.issued2012-12-04
dc.description.abstractDie doel van hierdie studie is om die verband tussen Emosionele Intelligensie (EI) in die klaskamer en leerders se gedrag te bepaal. In die proses word daar ook riglyne geformuleer vir die basiese stappe om EI in die klaskamer in te span. Sodoende kan die probleem van geweld en die uitdagings van sosiaal-emosionele intervensies in skole meer suksesvol aangespreek word tot voordeel van al die betrokkenes in die skoolkonteks sowel as die samelewing in die geheel. In hierdie studie word kwalitatiewe navorsing as hoofnavorsingsmetode gebruik om die impak van EI in die klaskamer op leerders se gedrag te identifiseer. Daar word gebruik gemaak van deelnemende-aksie-navorsing, wat binne ’n kritiese paradigma uitgevoer word. Onderwysers, skole en ondersteuningspersoneel se einddoel is die optimale ontwikkeling van leerders. Hierdie doel is afhanklik van doeltreffende skoolbestuur, wat weer afhanklik is van ’n toereikende kurrikulum en ondersteunende onderrig- en leeromgewings. Hierdie navorsing het dan ook gekyk hoe suksesvol EI-onderrigstrategieë in die voorkoming van dissiplineprobleme kan wees. Die gebruik van EI in die klaskamer kan as voorkomende dissipline gesien word. Hierdie navorsing toon onteenseglik dat EI die kernelement van ’n sosiaalemosionele skool-intervensieprogram program moet wees. Positiewe dissipline, demokratiese skoolbestuur en ondersteuning-strukture is ook tydens die studie geïdentifiseer as elemente wat in ’n sosiaal-emosionele intervensieprogram teenwoordig behoort te wees.en
dc.description.departmentCollege of Human Sciencesen
dc.identifier.citationVan der Merwe, P., & Nel, J.A. (2012). ‘n Skoolgebaseerde sosiaal-emosionele program as strategie teen misdaad en geweld (Deel 2 van 2). SA Tydskrif vir Geesteswetenskappe. 52 (4), 646-659. http://www.scielo.org.za/pdf/tvg/v52n4/12.pdfen
dc.identifier.urihttp://www.scielo.org.za/pdf/tvg/v52n4/12.pdf
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10500/29638
dc.language.isoAfrikaansen
dc.publisherSciELOen
dc.relation.ispartofseries;52
dc.subjectWangedragen
dc.subjectleerdersen
dc.subjectonderwysersen
dc.subjectklaskamerpraktykeen
dc.subjectskoolgewelden
dc.subjectemosionele intelligensie-onderrigmetodesen
dc.subjectverkryging van emosionele vaardighedeen
dc.subjectsosiaal-emosionele skool-intervensieprogramen
dc.subjectpositiewe dissiplineen
dc.subjectsosiale gedragen
dc.subjectinterpersoonlike vaardighedeen
dc.subjectaksie-navorsingen
dc.subjectselfrefleksieen
dc.subjectwaarnemingen
dc.title’n Skoolgebaseerde sosiaal-emosionele program as strategie teen misdaad en gewelden

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
2012_n Skoolgebaseerde sosiaal_CR.pdf
Size:
402.09 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Main article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.32 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: