Bevordering van selfaktualisering by milieu-geremde leerders binne 'n multikulturele onderwyssisteem
Loading...
Date
Authors
De Bruyn, Carina Elizabeth
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
The promotion of multi-cultural education and the upliftment of milieu disadvantaged
children are closely related to each other, and is presently an important issue in the
South African educational system. Poor knowledge of milieu disadvantaged children
and multi-cultural education result in the loss of valuable learner potential and the
non-fulfilment of the education policy.
In this study, the promotion of self-actualisation of milieu disadvantaged children within a
multi-cultural education system is discussed from a psychological-educational
perspective. Attention is given to the problems and issues that play a defining role in
the implementation of such an educational system. The influence of the environment en
the development and functioning of milieu disadvantaged learners is investigated
further. Qualitative research is done to identify the developmental areas where most
problems occur. Finally, recommendations are made to the government, teachers and
parents that ~an serve as guidelines to promote the selfactualisation of these learners.
Die bevordering van multikulturele onderwys en die opheffing van die milieu-geremde leerder hou nou verband met mekaar, en is tans 'n belangrike vraagstuk in die Suid-Afrikaanse onderwyssisteem. Gebrekkige kennis van milieu-geremdheid en multikulturele onderwys veroorsaak dat leerderpotensiaal verlore gaan en die onderwysbeleid nie uitgevoer word nie .. In hierdie studie word die bevordering van selfaktualisering van milieu-geremde leerders binne 'n multikulturele onderwyssisteem vanuit 'n opvoedkundig-sielkundige perspektief bespreek. Aandag word geskenk aan die problema en faktore wat 'n bepalende rol by die suksesvolle implementering van 'n multikulturele onderwyssisteem speel. Die invloed van die omgewing op die ontwikkeling en funksionering van milieu-geremde leerders word verder ondersoek. Kwalitatiewe navorsing is gedoen om die ontwikkelingsareas waar die meeste problema ervaar word, te identifiseer. Laastens word aanbevelings aan die regering, onderwysers en ouers gemaak wat as riglyne kan dien om die selfaktualisering van hierdie leerders te bevorder.

Description
Summaries in Afrikaans and English
Keywords
Selfactualisation, Milieu disadvantaged child, Multi-cultural education, Relation forming, Total development, Parental involvement, Basic needs, Self-concept, Identity formation, Compensatory education, Selfaktualisering, Milieu-geremdheid, Multikulturele onderwys, Relasievorming, Ontwikkeling in totaliteit, Ouerbetrokkenheid, Basiese behoeftes, Selfkonsep, Identiteitsvorming, Kompensatoriese onderwys
Citation
De Bruyn, Carina Elizabeth (2000) Bevordering van selfaktualisering by milieu-geremde leerders binne 'n multikulturele onderwyssisteem, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17949>