<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">
Institutional Repository

Alternatiewe vonnisse en rehabilitasie : 'n penologiese studie

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Lambrechts, Gideon Albertus Jacobus

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Abstract

Gevangenis oorbevolking is ʼn probleem waarmee die Suid-Afrikaanse korrektiewe stelsel reeds vir baie jare worstel. Suid-Afrika is een van die lande met die hoogste gevangenis bevolking in die wêreld. Een van die grootste probleme wat tot die situasie bydra, is die aantal oortreders wat nie in staat is om borg te betaal nie. ʼn Ander probleem is die aantal verhoorafwagtendes wat in aanhouding is. Die Suid-Afrikaanse Witskrif van die Departement van Korrektiewe Dienste, is vasberade om die rehabilitering van die oortreder te bevorder. Die fokus van die studie wentel om die rehabilitasie van die oortreder en die vraag of hierdie doelwit binne die korrektiewe stelsel haalbaar is. Heelwat klem word op die noodsaaklikheid van alternatiewe vonnisse geplaas asook rehabilitasie as strafoogmerk tydens vonnisoplegging. Dit is die navorser se mening dat die korrektiewe stelsel nie die geskikste plek is vir die rehabilitering van die oortreder nie.

Description

Text in Afrikaans

Citation

Lambrechts, Gideon Albertus Jacobus (2009) Alternatiewe vonnisse en rehabilitasie : 'n penologiese studie, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2963>

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By