<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">
Institutional Repository

Die rol van Christelike spiritualiteit in die lewe van 'n persoon met 'n huweliksmaat met 'n "bipolêre gemoedsversteuring

dc.contributor.advisorDreyer, J. S.en
dc.contributor.advisorLe Roux, J. P.
dc.contributor.authorKotzé, Martinaen
dc.date.accessioned2009-08-25T10:48:49Z
dc.date.available2009-08-25T10:48:49Z
dc.date.issued2009-08-25T10:48:49Z
dc.date.submitted2002-07-31en
dc.descriptionText in Afrikaans
dc.description.abstractBinne die tradisionele christelike westerse samelewing waarin ons leef is daar diskoerse en meta-narratiewe wat dikteer wat van ons as huweliksmaats verwag word. Ons is dikwels onbewus van hoe hierdie verwagtinge, rolle en eise wat aan ons gestel word, deur verskillende diskoerse en stories tot stand gekom het. Die spesifieke lewenstorie en omstandlghede van die indiwidu(e) word meestal in die proses geignoreer, byvoorbeeld die saamleef met 'n huweliksmaat wat "gediagnoseer" is as iemand met 'n "bipolêre gemoedsversteuring", bring noodwendig omstandighede mee wat vir die meeste mense onuithoudbaar mag wees. Hierdie studie vertel die storie van 'n persoon wie daarin kon slaag om ten spyte van hierdie "omstandighede", sy storie so te kon herskryf dat hy steeds met hierdie persoon suksesvol binne die huwelik kan saamleef. Die studie fokus op 'n persoon, wie se lewe op grond van die christelike narratief leef, se belewing van die saamleef met 'n persoon met 'n "bipolere gemoedsversteuring". Die algemene doel van die studie was om aan die deelnemer 'n geleentheid te skep om sy belewinge in die saamleef van 'n persoon met 'n "bipolêre gemoedsversteuring" te kon deel. 'n Spesifieke fokus is geplaas om die rol wat christelike spiritualiteit speel in die verwerking en hantering daarvan, te beskryf. Daar is ook aan die persoon geleentheid gegee om op grond van sy belewlnge en verstaan van christenskap, aanbevelings te maak aan die professlone!e gemeenskap, die geloofsgemeenskap en aan huweliksmaats wat met soortgelyke omstandighede meet saamleef. Die navorslng is vanuit 'n postmoderne diskoers-oogpunt aangepak en op 'n kwalitatiewe wyse uitgevoer by wyse van 'n gevallestudle. Die deelnemer se storie is deur middel van sosiale konstruksieteorie en 'n narratiewe terapeutiese benadering, gedekonstrueer. Dit was duidelik vanuit die studie dat die funksie wat mense se spirituele oortuiginge en hul belewing daarvan in hul lewens verrig, in berekening gebring moet word in die terapeutiese proses. Wanneer kliënte belangrike besluite moet neem, moet die invloed van geloofsoortuiginge in die besluitnemingsproses in berekening gebring word.en
dc.description.degreeM. Th. - (Pastoral Theology)en
dc.description.departmentPhilosophy, Practical and Systematic Theologyen
dc.format.extent1 online resource (iii, 102 leaves)
dc.identifier.citationKotzé, Martina (2009) Die rol van Christelike spiritualiteit in die lewe van 'n persoon met 'n huweliksmaat met 'n "bipolêre gemoedsversteuring, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/1009>en
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10500/1009
dc.language.isoaf
dc.subject.ddc248.4
dc.subject.lcshPastoral theology
dc.subject.lcshSpouses -- Religious life
dc.subject.lcshMarriage -- Religious aspects
dc.subject.lcshManic-depressive illness -- Religious aspects
dc.subject.lcshManic-depressive persons -- Religious life
dc.titleDie rol van Christelike spiritualiteit in die lewe van 'n persoon met 'n huweliksmaat met 'n "bipolêre gemoedsversteuringen
dc.typeDissertationen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
dissertation_kotze_m.pdf
Size:
1.62 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: