<link rel="stylesheet" href="styles.cf390c6bfbe7555f.css">
Institutional Repository

Korpusanalise van Afrikaanse eksosentriese komposita

dc.contributor.advisorPieterse, H. J., 1960-en
dc.contributor.authorVan Niekerk, Larizaen
dc.date.accessioned2009-08-25T10:54:14Z
dc.date.available2009-08-25T10:54:14Z
dc.date.issued2002-01-01
dc.date.submitted2002-01-01en
dc.descriptionText in Afrikaans
dc.description.abstractIn hierdie verhandeling word 'n voorlopige bestekopname van Afrikaanse ekosentriese komposita aangebied. Die korpus waaruit voorbeeldmateriaal geput is, sluit leksikografiese en akademiese werke, asook die spreektaal in. Na aanleiding van 'n komparatiewe bespreking van morfologiese, kategoriale en semantiese onderskeidingskenmerke van ekso- en endosentriese komposita, word daar tot die gevolgtrekking gekom dat die onderskeid tussen eksosentriese en endosentriese lekseme noodsaaklik is. Eksosentriese komposita word deurgaans bespreek as 'n prototipiese kategorie, met kern- en randelemente. Anders as by endosentriese samestellings, ontbreek 'n hipnimie-relasie tussen prototipiese eksosentriese samestellings en enige van hul konstituente. Alhoewel eksosentriese komposita uiteraard dubbelsinnig en semanties ondeursigtig is, is die ondeursigtighied gradeerbaar, vanaf redelik deursigtig tot heeltemal ondeursigtig. 'n Inventaris word aangebied van eksosentriese samestellings, soos dit verdeel kan word in subgroepe op grond van ontstaanswyses, semantiese kenmerke en strukturele kenmerke van die woorde. Ten slotte word die verdere studie van funksionele aspekte van eksosentriese komposita in die vooruitsig gestel.en
dc.description.degreeM.A. (Afrikaans)en
dc.description.departmentAfrikaans and Theory of Literatureen
dc.format.extent1 online resource (166 leaves)
dc.identifier.citationVan Niekerk, Lariza (2002) Korpusanalise van Afrikaanse eksosentriese komposita, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/1545>en
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10500/1545
dc.language.isoafen
dc.subjectEksosentriese kompositaen
dc.subjectEndosentriese komposita
dc.subjectDeursigtigheid
dc.subjectDubbelsinnigheid
dc.subjectHiponimie
dc.subjectIdiomatisiteit
dc.subjectWoordvormingsprosesse
dc.subjectVolksetimologie
dc.subjectMetaforiese komposita
dc.subjectBahuvrihi-samestellings
dc.subjectAntroponimie
dc.subjectFiguurlike taalgebruik
dc.subject.ddc439.360143
dc.subject.lcshAfrikaans language -- Morphology
dc.subject.lcshAfrikaans language -- Word formation
dc.subject.lcshAfrikaans language -- Semantics
dc.subject.lcshAfrikaans language -- Compound words
dc.titleKorpusanalise van Afrikaanse eksosentriese kompositaen
dc.typeDissertationen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
dissertation.pdf
Size:
5.32 MB
Format:
Adobe Portable Document Format